Die nasionale minimumloon (NML) is nou al vier maande van krag, maar daar is steeds baie vrae en onsekerhede. Jahni de Villiers, verantwoordelik vir arbeidsake by Agri SA bespreek ‘n paar tipiese vrae wat sy hieroor kry. Die artikel het voorheen in die organisasie se tydskrif Agri verskyn.
Lees meer
The South African Pork Producers’ Organisation (SAPPO) coordinates industry interventions and collaboratively manages risks in the value chain to enable the sustainability and profitability of pork producers in South Africa.