PIC het soos elke jaar, dié week ‘n funksie vir SAPPO-personeel en personeel van SAMIC aangebied. Vanjaar was die funksie by PIC se Springtop Piggery. Gaste het meer te wete gekom van PIC se bere, die kwarentynstasie en ander bedrywighede op Springtop. Die dag is afgesluit met ‘n roerbraai en gaste het hulle gate uit geniet deur hulle eie porsies te braai.
- 37 Garsfontein Rd, Waterkloof, Pretoria
- Mon - Fri: 08:00 - 16:30
- +27 (12) 100 3035
- info@sappo.org